Skip to product information
1 of 4

Pretpakkie jewelry

HOLLEY DRESS

Regular price
R 950.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 950.00 ZAR
Size
Color

By PretPakkie probeer ons rokkies maak wat elke dame sopveel dra uit gaan kry as moontlik. Jy gaan hom nie net een keer dra en in jou kas los nie - jy gaan 'n geleenheid soek om jou Pretpakkie te dra.

Ons gebruik net die beste kwaliteit lap en ons rokkies se "fit" is gemaak todat ons voel dis perfek - so jy weet jy gaan 'n lekker rokkie kry, van die beste kwaliteit.

Let daarop dat ons maak ons rokkies self, so ons kan enige kleur en enige grootte maak - julle kan net direk met ons gesels.

Die Holley rokkie is 'n lekker hoe nek halter rokkie met 'n enkel lengte romp, met 'n slit vir daardie extra detail. By Holly kan ons 'n additionele strik bysit aan die agterkant van die nek of om die lyf.