Skip to product information
1 of 7

Pretpakkie jewelry

CLAIR DRESS

Regular price
R 1,100.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 1,100.00 ZAR
Size
Color

By PretPakkie probeer ons rokkies maak wat elke dame soveel dra uit gaan kry as moontlik. Jy gaan hom nie net een keer dra en in jou kas los nie - jy gaan 'n geleenheid soek om jou Pretpakkie te dra.

Ons gebruik net die beste kwaliteit materiaal en ons rokkies se "fit" is gemaak todat ons voel dis perfek - so jy weet jy gaan 'n lekker rokkie kry, van die beste kwaliteit.

Die Clair rokkie is 'n gemaak van Scuba crepe wat 'n stretchy materiaal is,volledig met 'n lang cuff en perel moue- wat net daardie extra iets gee.

Elan dra 'n small.