Skip to product information
1 of 5

Pretpakkie jewelry

FIONA DRESS

Regular price
R 920.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 920.00 ZAR
Size
Color

By PretPakkie probeer ons rokkies maak wat elke dame soveel dra uit gaan kry as moontlik. Jy gaan hom nie net een keer dra en in jou kas los nie - jy gaan 'n geleenheid soek om jou Pretpakkie te dra.

Ons gebruik net die beste kwaliteit lap en ons rokkies se "fit" is gemaak todat ons voel dis perfek - so jy weet jy gaan 'n lekker rokkie kry, van die beste kwaliteit.

Fiona is gesny in panele - so dit komperfek teen jou lyf, wat net die mooiste beweging gee enn afgerond met 'n fril aan die onderkant vir daardie iets anders.

Model dra 'n small