Skip to product information
1 of 6

Pretpakkie jewelry

JESS DRESS

Regular price
R 1,300.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 1,300.00 ZAR
Size
Color

By PretPakkie probeer ons rokkies maak wat elke dame soveel dra uit gaan kry as moontlik. Jy gaan hom nie net een keer dra en in jou kas los nie - jy gaan 'n geleenheid soek om jou Pretpakkie te dra.

Ons gebruik net die beste kwaliteit lap en ons rokkies se "fit" is gemaak todat ons voel dis perfek - so jy weet jy gaan 'n lekker rokkie kry, van die beste kwaliteit.

Die Jess dress is iets anders , jy gaan lyk soos 'n prinses, hy is gemaak van Scuba crepe wat net lekker val en dan met mesh en boning in die middel deel, wat die rokkie net op 'n ander vlak plaas.

Model dra 'n small.